Modulekode | FST 355 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Module-inhoud | Chemie van voedsel makronutriënte: eenvoudige suikers, stysel-en nie-stysel polisakkariede (insluitend dieetvesel komponente), dierlike en plantaardige proteïene (insluitend hul onontbeerlik aminosuursamestelling), en lipiede (insluitend essensiële vetsure, versadigde en onversadigde vetsure en trans-vetsure). Chemie van voedsel mikronutriënte: wateroplosbare vitamiene (vitamiene B1, B2, niasien, B6, B12, foliensuur, biotien en pantoteensuur, Vitamien C) en lipiedoplosbare vitamiene (vitamiene A, D, E en K). bulk minerale en spoorminerale. Praktiese werk Beginsels en praktyk van proksimale analise van voedsel. |
Modulekrediete | 18.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | BCM 251 en BCM 252 en BCM 261 en BCM 262 of TDH |
Kontaktyd | 2 lesings per week, 1 praktiese sessie per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Akademiese organisasie | Voedselwetenskap |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App